Populaire zoektermen
Rooibos thee Rooibos thee

Rooibos thee

Beschrijving

Rooibos thee van Jacob Hooy.

Jacob Hooy Rooibos tee word gemaak van die suiwerste dele van Aspalathus linearis, ‘n plant wat slegs in
die Wes-Kaap van Suid-Afrika groei. Die plant se unieke geur, smaak en gesondheidseienskappe het reeds
navorsers en voedseltegnoloë van reg oor die wêreld se belangstelling geprikkel. Rooibos bevat geen ka eïen
en baie min tannien. As ‘n ware veelsydige produk kan Rooibos ook gebruik word in ‘n verskeidenheid geregte, soos marinades, sop en bredies.

Lees meer
Informatie
SKU:
35143
Inhoud:
Vanaf 250 gram.
Verpakkingseenheid:
1
Gebruiksaanwijzing:
Rooibos tee kan gemaak en bedien word soos gewone tee. Voeg kookwater by en laat trek vir ‘n paar minute; voeg melk, suiker en/of heuning by volgens smaak. Of geniet dit bloot op sy eie, net met ‘n skyfi e suurlemoen. Dit verkwik in die oggend, maak ‘n uitstekende dorslesser gedurende die dag en het ‘n kalmerende uitwerking voor slaaptyd. Hoe jy dit ookal verkies. Rooibos is ‘n ware juweel van Moeder Natuur - ‘n unieke, heilsame geskenk van Suid-Afrika!
Ingrediënten:
Rooibos thee