Jacob Hooy Rooibos Bosbessen 40 teesakkies

Meer afbeeldingen


Advies prijs: € 4,69
Jacob Hooy Rooibos Bosbessen 40 teesakkies

Product of South Afrika Rooibos teesakkies.


Super export quality.


Puur natuurlijk, vrij van conserveringsmiddelen en kunstmatige kleurstoffen.


Caffeïnnevrij - Natuurlijke aroma - Looizuur arm.

  • Ean: 8712053353034
  • Sku: 35303
  • Inhoud: 40 zakjes x 2 gram = 80 gram
  • Gebruik: Rooibos tee kan gemaak en bedien word soos gewone tee. Voeg kookwater by en laat trek vir ‘n paar minute; voeg melk, suiker en/of heuning by volgens smaak. Of geniet dit bloot op sy eie, net met ‘n skyfie suurlemoen.Dit verkwik in die oggend, maak ‘n uitstekende dorslesser gedurende die dag en het ‘n kalme-rende uitwerking voor slaaptyd. Hoe jy dit ookal verkies. Rooibos is ‘n ware juweel van Moeder Natuur - ‘n unieke, heilsame geskenk van Suid-Afrika!
  • Samenstelling: Rooibos, bosbessen aroma.
  • Verpakkingseenheid: 12
Beschrijving

Details

Jacob Hooy Rooibos tee word gemaak van die suiwerste dele van Aspalathus linearis, ‘n plant wat slegs in die Wes-Kaap van Suid-Afrika groei.

Die plant se unieke geur, smaak en gesondheidseienskappe het reeds navorsers en voedseltegnoloë van reg oor die wêreld se belangstelling geprikkel.

Rooibos bevat geen kafeïen en baie min tannien.

As ‘n ware veelsydige produk kan Rooibos ook gebruik word in ‘n verskeidenheid geregte, soos marinades, sop en bredies.

Extra informatie

Extra informatie

latijnsenaam Nee
gebruik Rooibos tee kan gemaak en bedien word soos gewone tee. Voeg kookwater by en laat trek vir ‘n paar minute; voeg melk, suiker en/of heuning by volgens smaak. Of geniet dit bloot op sy eie, net met ‘n skyfie suurlemoen.Dit verkwik in die oggend, maak ‘n uitstekende dorslesser gedurende die dag en het ‘n kalme-rende uitwerking voor slaaptyd. Hoe jy dit ookal verkies. Rooibos is ‘n ware juweel van Moeder Natuur - ‘n unieke, heilsame geskenk van Suid-Afrika!
Noot Nee
waarschuwing Nee
samenstelling Rooibos, bosbessen aroma.
inhoud 40 zakjes x 2 gram = 80 gram
verpakkingseenheid 12