Rooibos 160 sakkies

Meer afbeeldingen


Advies prijs: € 12,99
Rooibos 160 sakkies
Rooibos
  • Ean: 8712053353003
  • Sku: 35300
  • Inhoud: 160zkj
  • Gebruik: Aanwysings: Rooibos Tee kan gemaak en bedien wordt soos gewone tee. Voeg kookwater by en laat trek vir 'n paar minute; voeg melk, suiker en/of heuning by volgens smaak. Of geniet dit bloot op sy eie, net met 'n skyfie suurlemoen. Dit verkwikt in die oggend, maak 'n uitstekende dorslesser gedurende die dag en het 'n kalmerende uitwerking voor slaaptyd. hoe jy dit ookal verkies. Rooibos is 'n ware juweel van Moeder Natuur - 'n unieke, heilsame geskenk van Suid-Afrika.
  • Noot: Bevat veel antioxidanten. Cafeïne vrij. Natuurlijk aroma. Looizuur arm.
  • Samenstelling: Ingrediënten: Rooibos
  • Verpakkingseenheid: 12
Beschrijving

Details

Jacob Hooy Rooibos Tee word gemaakt van die suiwerste dele van Aspalanthus linearis, 'n plant wat slegs in die Wes-Kaap van Suid-Afrika groei. Die plant se unieke geur, smaak en gesondheidseienskappe het reeds navorsers en voedseltegnolië van reg oor die wereld se belngstelling geprikkel. Rooibos bevat geen kaffeïen en baie min tannien. As 'n ware veelsydige produk kan Rooibos ook gebruik word in 'n verskeidenheid geregte, soos marinades, sop en bredies.
Extra informatie

Extra informatie

latijnsenaam Nee
gebruik Aanwysings: Rooibos Tee kan gemaak en bedien wordt soos gewone tee. Voeg kookwater by en laat trek vir 'n paar minute; voeg melk, suiker en/of heuning by volgens smaak. Of geniet dit bloot op sy eie, net met 'n skyfie suurlemoen. Dit verkwikt in die oggend, maak 'n uitstekende dorslesser gedurende die dag en het 'n kalmerende uitwerking voor slaaptyd. hoe jy dit ookal verkies. Rooibos is 'n ware juweel van Moeder Natuur - 'n unieke, heilsame geskenk van Suid-Afrika.
Noot Bevat veel antioxidanten. Cafeïne vrij. Natuurlijk aroma. Looizuur arm.
waarschuwing Nee
samenstelling Ingrediënten: Rooibos
inhoud 160zkj
verpakkingseenheid 12