Bio Rooibos NL-BIO-01

Meer afbeeldingen


Advies prijs: € 7,69
Bio Rooibos NL-BIO-01
Rooibos bio
  • Ean: 8712053353126
  • Sku: 35312
  • Inhoud: 80zkj
  • Gebruik: Aanwysings: Rooibostee kan gemaak en bedien word soos gewone tee. Laat tee trek vir 'n paar minute, gooi in koppie en voeg suiker, melk en of heuning by na smaak. Rooibostee kan gemaak word en vir 'n paar uur in die yskas verkoel word. Voeg suurlemoen of lemoensap by en bedien as ystee. Bedien selfs met blokkies ys in 'n glas met kruisement of 'n skyfie suurlemoen. Rooibostee is 'n produk eie aan Suid-Afrika.
  • Noot: Puur natuurlijk, vrij van conserverings middelen en vrij van kunstmatige kleurstoffen.
  • Verpakkingseenheid: 12
Beschrijving

Details

Jacob Hooy Rooibostee word gemaakt van die suiwerste dele van Aspalanthus linearis, 'n plant wat slegs in die Wes-Kaap van Suid-Afrika groei. Die bewyse van die plant se unieke gesondheids kwaliteite, het navorsers en voedsel tegnoloë reg oor die wereld, se belangstelling gaande gemaak. Dit bevat geen kaffeïen nie en is laag in tannien. 'n Ware geskenk van die natuur, wat ook in de kos gebruik kan word (bv. marinades, pastas en soppe)
Extra informatie

Extra informatie

latijnsenaam Nee
gebruik Aanwysings: Rooibostee kan gemaak en bedien word soos gewone tee. Laat tee trek vir 'n paar minute, gooi in koppie en voeg suiker, melk en of heuning by na smaak. Rooibostee kan gemaak word en vir 'n paar uur in die yskas verkoel word. Voeg suurlemoen of lemoensap by en bedien as ystee. Bedien selfs met blokkies ys in 'n glas met kruisement of 'n skyfie suurlemoen. Rooibostee is 'n produk eie aan Suid-Afrika.
Noot Puur natuurlijk, vrij van conserverings middelen en vrij van kunstmatige kleurstoffen.
waarschuwing Nee
samenstelling Nee
inhoud 80zkj
verpakkingseenheid 12